Fishing
Aangesien die winter nou verby is het ons besluit om na aktiwiteite te kyk vir die somer. Ons het besluit om ‘n visvangdag vir 10 seuns, wat deel is van Koningskinders, te reël.
Een van die groot industrië in Vanderbijlapark het ons toestemming gegee om hulle ontspanningsarea te gebruik vir die dag. Dit is ingerig met al die fasiliteiete wat ons nodig gehad het, insluitende ‘n dam met vis in!